StratTech is n sekuriteitstegnologie maatskappy wat klinte bemagtig om met innoverende tegnologie die sekuriteitsrisikos wat hulle in die gesig staar, te kan bestuur.
StratTech bied sekuriteitstegnologie-oplossings en ondersteuning regdeur u huis en werksplek insluitende plase, asook aan verskeie gemeenskappe regoor Suid-Afrika en die res van Afrika. Sekuriteitstegnologiestelsels is daar om jou te beskerm en dit sluit jouself, jou familie, jou eiendom en besigheid in.
StratTech gee aandag aan u unieke behoeftes en verseker dat n vereenvoudigde oplossing gelewer sal word wat maklik en effektief bestuur en beheer kan word.
Ons kom vir u iProTech, TrackBox demonstreer.
Toesighoudende sekuriteit:
kameras met ingeboude kinsmatige intelligensie, hommeltuie, CCTV-kameras, StratSense, StratBox
Sekuriteitsoplossings wat n misdadiger sal ontwrig en ontmoedig om n misdaad te pleeg: Sintetiese DNA merking
Sekuriteitsoplossings wat sal help om misdadigers op te spoor, in hegtenis te neem en suksesvol te vervolg: iProTech, Hommeltuie en die ProTech reeks (QuiProTech, HomeProTech, CargoProTech, LockProTech, TowerProTech).