Noord Stalletjies 2018.
 

Ons datums vir die 2019 Ekspo sal binnekort beskikbaar wees!

Het u 'n sekuriteit maatskappy of enige iets soortgelyk. Dan moet u nie die kans mis om saam met StratTech te kom uitstal nie. Laat mense u produkte sien met 'n stalletjie op ons perseel.

Laai gerus ons stalletjie aansoek af en sien ook die terrein uitleg en kontak ons dat ons vir u die spasie kan reserveer.

Vir meer inligting oor ons stalletjies kontak gerus vir Hennie Enslin -  082 786 7436
Epos -
hennie@ranantech.co.za 

Laai ons stalletjies aansoek hier af... 2019 sal binnekort beskikbaar wees!
   
Laai ons terein uitleg hier af... 2019 sal binnekort beskikbaar wees!